Friday, November 06, 2015

Afrikaans moet vrede maak en uitreik en deel word van die swartheid van die land

--- Antjie Krog gedurende die Vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium, Universiteit van Wes-Kaapland, 2 - 3 Oktober 2015. Bron: https://www.youtube.com/watch?v=1Rq4vTGEdEE&t=1m16s.